DIE BALSAK

Welkom by die eerset uitgawe van “Die Balsak”.

Rydacom se weergawe van n weelikse sport Roundup…

Die naweek was weer aansienlik beter vir Suid Afrikaanse sport as laasweek. Nie net het ons dit reg gerky om die Shackel-Dragons van Australie te wys dat krieket meer as is net n PR stunt, en dat Engelandland maar weer met n semi huis toe gestuur is sonder die happy ending…….het Bafana-Bafana ook besluit om vir n slag na die partytjie toe te kom. Ek is nog nie seker of wanneer Bafana wen ons meer trots as verbaas is nie, maar kom ons gee hulle die keer maar die benefit, en soos elke keer wat jy n krieket bal geslaan het en jou ma se venster net-net- gemis het…..het hulle alles bedoel wat gebeur het.

In Rugby…. was dit verskriklik lekker om daai ingeteëlde pommie goeters te sien weer terug draai en in hul gate gaan lê. Nie net het ons glad nie oortuigend gespeel nie en nogsteeds weggekom met n scrappy wen, maar die Pommie Pers het met altwee vuiste in die afrigters ingeklim, en hulle reguit gevra hoekom hulle nie kan wen nie. Hulle beskuldig vir Stuart Lancaster dat hulle eintlik nou verder agter die Suidelike halfrond spanne is as verlede jaar hierdie tyd. Dink nie hulle is ver af nie.

Verder het Skotlandland n goeie fight opgesit teen die wereld se nommer een span. Tot en met 10minute oor om te speel was NZ maar net 1 punt voor en slegs n 74minuut drie van Jeremy “Vaginal” Thrush het die telling effe beter laat lyk. Alhoewel Skotland nou reg is om die afrigter hulle nuwe Eerste Minister te maak dink ek nie ons moet te veel daar in lees nie. NZ het 13 veranderinge gemaak, wat beteken daar is nogsteeds tenminste 5 ouens wat n begin plek in die Springbok span kry. Daai ouens het nou net goeie ervaring gekry om rerig sleg te voel waneer hulle weer in die Semis van die WB teen die Franse verloor….

So gepraat van die Fraansland….en Shackel-Dragons….(sien wat ek daar gedoen het…Full circle. Journalism BRILLIANCE!!!) Daai klomp Skaap verkragters was verskriklik grootbek na hul wen ooe Wallis, as dit van hulle af gehang het so hulle die WB aan hulle self oorhandig het. Vat niks weg van die Mannetjie-Hoenders af nie. Hulle is veronderstel om op enige dag enige van die 3 Suidelike Halfrond grotes te wen. Baie soos om Cocaine van n stripper se boobs af te snuif…jy weer nooit wat gaan gebeur nie…(ne Joost??)

Sien uit na n goeie naweek van Rakbie wat kom… Tjoen weer in op Maandae….

Ons krap weer die Balsak volgende week…

– Ryno

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s