New Tech Tuesday

More almal…

Eerste Store vir vandag:

1) DID YOU KNOW THAT?

Soos meeste van julle seker al gesien het, Whatsapp het deesdae wanneer jy n Persoonlike Boodskap vir iemand stuur, twee regmerkies net onder die boodskap wat blou word. Net vir die wat nie weet nie dit is die nuwe Read Reciept aanwyser. So nou kan jy of die persoon wat vir jou n boodskap stuur, presies sien wanneer daardie boodskap gelees is…

AS OF DIE “LAST SEEN” FUNKSIE NIE GENOEG MOEILIKHEID IN VERHOUDINGS VEROORSAAK HET NIE!!??

Maar julle kan almal rustig slaap… Julle sal bly wees om te hoor dat jul dit kan deaktifeer……

Wel….net as jy n Android het by gesê… Kyk maar net in die “privacy settings” in die App en sit dit af….

So nou kan julle manne nog verder golf speel en vir die vrou se jy het nie haar 45 boodskappe op jou foon gesien nie…

Whatsapp-1280x853

 

2) COOL GADGET:

Coolste 3d Printer NOG!!!

Ek dink nie ek hoef veel meer hieroor te se nie, so volg net die link en hou die drool van jou hemp af…

http://www.technobuffalo.com/2014/11/14/flux-is-a-modular-3d-printer-with-endless-possibilities/

 

3) NEW APP ALERT

Vir die wat lekker lui raak en nie lus is vir kos maak nie,  http://www.appetite.co.za/   laat jou toe om van amper enige restaurant online te bestel, sonder al die raas in die agtergrond en moeilike gesprekke met dom waiters wat nie die veskil tussen ‘n B, P, C of E kan hoor nie….

Daar is n Android en êppel apps vir julle gemak…

En ek sal dit shamelessly se ook…hulle is in n partnership met TomTom so help die ouens uit….

Hulle is al reeds besig maar is besig om Delivery van al die restaurante moontlik te maak, maar dit gaan nog ‘n rukkie vat…En kan net vinniger gebeur as julle hulle ondersteun…

So gaan check dit uit…jy gaan dit meer gebruik as wat jy dink….

appetite_logos_serving_phone_green

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s