Daddy Issues: Level Wizard

Vir die wat nie weet wie Charles Manson is nie, hier is n kort opsomming:

Charlie:

CharlesManson1

1) Hy is’ n sanger en liedjie skrywer , wat dit baie amper in die 1950’s in Amerika se musiek industrie groot gemaak het. ‘n Paar bekende groepe en mense soos ,Guns n Roses, White Zombie en Marilyn Manson het al van sy songs oor gedoen…

2) Oja…en dan natuurlik ook vir die klein feit dat hy n massa moordenaar en kompleet malkoppie is wat onder andere “The Manson Family” gestig het, waar hy en al sy vrouens meestal maar net aangeteel het en mense vermoor het. (kort weergawe)

Nou sê wat jy wil van die man, hy het ‘n manier met die Laaaydieees….. Want op 79 jarige ouderdom het die man dit reg gekry om verloof te raak aan n pragtige en onskuldige 25 jarige meisie. Skies…..ek het gese “onskuldige” maar ek het bedoel… totale dom, onosele, heel moontlik ingeteelde, meisie wat ek net kan vermoed, dat sy uit die mal-boom uit geval het en elke liewe tak oppad af getref het….

261

Kyk net hoe verlief is hulle!!! Awwwwwww!!!

manson24n-1-web

(en nee, daardie kruisie op haar voorkop is nie van die mal-boom se takke nie, sy het die self gedoen)

Hier onder is n gedeelte van die onderhoud wat met haar gevoer is oor hoekom sy dit doen…

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s