DSTV, SUID AFRIKA SE NETFLIX…

Ek is bly om te sien dat DStv moeite doen met hulle produk.  In die laaste paar jaar het ons van “dual view” na recoring, na HD, na boxoffice, na Catch Up gegaan.  En nou vat hulle dit nog n stap verder met die nuwe explorer en “DStv Catch Up Plus”, vir die wat nie weet nie, met Catch Up Plus kan jy nou op die internet connect en dan ekstra series, sowel as box sets, flieks, sport en vele meer download.  Die van julle wat daavan wil gebruik maak, wees net bewus daarvan dat dit wel van jou data gaan gebruik.

Daar is n paar deals beskikbaar, vir my is die beste een die R799pm deal.  Dit sluit jou DStv premuim subscription in, die eenigste catch is dat jy die contrak vir 24 maande moet sluit.

image

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s