BUFFEL OOR DIE KOLE – Skaap Tjoppies

Daar is darem niks so lekker soos n tjop met n gebrande vetjie saam n braaibrood nie. Ek dink as mens elke braaier vra wat sy geliefkoos is sal dit die antwoord wees! Aankope Weereens is ek maar versigtig waar ek skaap tjops koop, sommige plekke ruk die dam heeltemal onder die eend uit en skiet die prys die hoogte in. Gaan eerder na jou … Continue reading BUFFEL OOR DIE KOLE – Skaap Tjoppies