DIE BALSAK – Boks vs Wales

Daar het nie veel gebeur die week wat sport aanbetref nie so ons spring maar dadelik weg met die Rugby…. Saterdag: Wallis tn Suid Afrika 16:30 Dis die laaste week van Internasional Rugby en ek hoop nie ons gaan teleurgesteld wees nie. Die Springbokke pak die Walliese op die “Millenium Stadium”… En dis heel toevallig dat dit min of meer wanneer laas hulle ‘n wen … Continue reading DIE BALSAK – Boks vs Wales

DIE BALSAK

So dis alweer met ‘n bitter-soet gevoel dat ek hierdie uitgawe van DIE BALSAK tik. Bitter, want ons geliefde #ProteaFire was alweer niks meer as n flikkerende kersie in die donker gang waar drome gaan om dood te gaan. Soet, want ons het darem dit reg gekry om Italia te wen oor die naweek, alhoewel dit als behalwe oortuigend was. Vir omtret 65minute was dit … Continue reading DIE BALSAK

DIE BALSAK

Eerstens… baie geluk, julle is almal nog n naweek nader aan die vakansie. Lekker besige naweek van sport wat voorlê. Die noordelike halfrond spanne gaan weer mense probeer flous dat hulle nie so sleg is soos wat die res van ons weet hulle is nie, en die Proteas gaan weer die Ausies verras deur of baie goed of baie sleg te speel…. Ons voorspelling vir … Continue reading DIE BALSAK