GIG GUIDE – PRETORIA

Welkom by die GIG Guide, hier noem ek so paar shows wat rondom Pretoria gebeur as jy dalk bored by dis sit. Volgens my is daar min dinge so awesome soos ‘n live show. Vrydag: Klopjag by Cafe Barcelona Vaughan Gardiner by die Blou Hond Instantly Unveiled en Riddlebreak by Zeplins Fokofpolisiekar by Firkin Railways het hulle Christmas Party, daar speel bands soos Desmond and … Continue reading GIG GUIDE – PRETORIA